1. EachPod

Ep.51 - (Afr.) - Ons hulp is in die Naam van die HERE

Author
tiaan gildenhuys
Published
Wed 07 Jul 2021
Episode Link
None

Psa 124:1  ‘n Bedevaartslied. Van Dawid. As die HERE nie vir ons was nie—laat Israel dit sê— 
Psa 124:2  as die HERE nie vir ons was toe die mense teen ons opgestaan het nie, 
Psa 124:3  dan het hulle ons lewendig verslind toe hulle toorn teen ons ontvlam het; 
Psa 124:4  dan het die waters ons oorstroom, ‘n stroom het oor ons siel gegaan; 
Psa 124:5  dan het die trotse waters oor ons siel gegaan. 
Psa 124:6  Geloofd sy die HERE wat ons aan hulle tande nie as buit oorgegee het nie! 
Psa 124:7  Ons siel het vrygeraak soos ‘n voël uit die vangnet van die voëlvangers; die vangnet is gebreek, en ons, ons het vrygeraak. 
Psa 124:8  Ons hulp is in die Naam van die HERE wat hemel en aarde gemaak het. 

Share to: