1. EachPod

Ep.46 - (Afr.) - Word gelei deur die Heilige Gees

Author
tiaan gildenhuys
Published
Sun 19 Jun 2022
Episode Link
None

Want almal wat deur die Gees van God gelei word, dié is kinders van God. Want julle het nie ontvang ‘n gees van slawerny om weer te vrees nie, maar julle het ontvang die Gees van aanneming tot kinders, deur wie ons roep: Abba, Vader! Die Gees self getuig saam met ons gees dat ons kinders van God is; en as ons kinders is, dan ook erfgename, erfgename van God en mede erfgename van Christus, as ons naamlik saam met Hom ly, sodat ons ook saam met Hom verheerlik kan word.
(Rom 8:14-17)

Share to: