1. EachPod

Ep.46 - (Afr.) - Wag elke dag op God

Author
tiaan gildenhuys
Published
Sun 20 Jun 2021
Episode Link
None

Psa 25:1  ‘n Psalm van Dawid. Alef. Tot U, o HERE, hef ek my siel op. 
Psa 25:2  Bet. My God, op U vertrou ek; laat my nie beskaamd staan nie; laat my vyande oor my nie juig nie. 
Psa 25:3  Gimel. Ja, almal wat U verwag, sal nie beskaamd staan nie. Hulle sal beskaamd staan wat troueloos handel sonder oorsaak. 
Psa 25:4  Dalet. HERE, maak my u weë bekend; leer my u paaie. 
Psa 25:5  He. Lei my in u waarheid en leer my, want U is die God van my heil. U verwag ek die hele dag. 

Share to: