1. EachPod

Ep.46 (18.06.23) - (Afr.) - Die wat op die Here vertrou bly tot in ewigheid

Author
tiaan gildenhuys
Published
Sun 18 Jun 2023
Episode Link
None

‘n Bedevaartslied. Die wat op die HERE vertrou, is soos die berg Sion wat nie wankel nie, maar bly tot in ewigheid. Rondom Jerusalem is berge; so is die HERE rondom sy volk van nou af tot in ewigheid. Want die septer van goddeloosheid sal nie rus op die erfdeel van die regverdiges nie, sodat die regverdiges hulle hande nie sal uitsteek na onreg nie. HERE, doen goed aan die goeies en aan die wat opreg is in hulle harte. Maar die wat langs krom paaie wegdraai, sal die HERE laat vergaan saam met die werkers van ongeregtigheid. Vrede oor Israel!
(Ps. 125:1-5)

Share to: