1. EachPod

Ep.45 - (Afr.) - Vra vir God se wysheid

Author
tiaan gildenhuys
Published
Wed 16 Jun 2021
Episode Link
None

Spr 2:1  My seun, as jy my woorde aanneem en my gebooie by jou bewaar, 
Spr 2:2  sodat jy jou oor laat luister na wysheid, jou hart neig tot verstand; 
Spr 2:3  ja, as jy na die insig roep, na die verstand jou stem verhef, 
Spr 2:4  as jy daarna soek soos na silwer en dit naspeur soos verborge skatte, 
Spr 2:5  dan sal jy die vrees van die HERE verstaan en die kennis van God vind 
Spr 2:6  (want die HERE gee wysheid, uit sy mond kom kennis en verstand...

Share to: