1. EachPod

Ep.44 - (Afr.) - Moenie verdeeld wees nie

Author
tiaan gildenhuys
Published
Sun 12 Jun 2022
Episode Link
None

Maar toe die Fariseërs dit hoor, sê hulle: Hy dryf die duiwels nie anders uit as deur Beëlsebul, die owerste van die duiwels, nie. Maar Jesus het hulle gedagtes geken en vir hulle gesê: Elke koninkryk wat teen homself verdeeld is, word verwoes; en elke stad of huis wat teen homself verdeeld is, sal nie bly staan nie.
(Matt 12:24-25)

Want dié mens moenie dink dat hy iets van die Here sal ontvang nie— so ‘n dubbelhartige man, onbestendig in al sy weë.
(Jak 1:7-8)

Share to: