1. EachPod

Ep.43 - (Afr.) - Hardloop die wedloop met sekerheid

Author
tiaan gildenhuys
Published
Wed 09 Jun 2021
Episode Link
None

1Kor 9:22  vir die swakkes het ek soos ‘n swakke geword om die swakke te win; vir almal het ek alles geword om in alle geval sommige te red. 
1Kor 9:23  En ek doen dit ter wille van die evangelie, dat ek ‘n deelgenoot daarvan kan word. 
1Kor 9:24  Weet julle nie dat die wat op die baan hardloop, wel almal hardloop, maar dat een die prys ontvang nie? Hardloop só dat julle dit sekerlik kan behaal. 
1Kor 9:25  En elkeen wat aan ‘n wedstryd deelneem, onthou hom in alles—húlle nogal om ‘n verwelklike krans te ontvang, maar ons ‘n onverwelklike. 
1Kor 9:26  Ek hardloop dan soos een wat nie onseker is nie; ek slaan met die vuis soos een wat nie in die lug slaan nie. 
1Kor 9:27  Maar ek kasty my liggaam en maak dit diensbaar, dat ek nie miskien, terwyl ek vir ander gepreek het, self verwerplik sou wees nie. 

Share to: