1. EachPod

Ep.43 (07.06.23) - (Afr.) - Verheerlik God selfs as ons ly

Author
tiaan gildenhuys
Published
Wed 07 Jun 2023
Episode Link
None

Maar wanneer iemand as ‘n Christen ly, moet hy hom nie skaam nie, maar God verheerlik in hierdie opsig. Want die tyd is daar dat die oordeel moet begin by die huis van God. En as dit eers by ons begin, wat sal die einde wees van die wat aan die evangelie van God ongehoorsaam is? En as die regverdige nouliks gered word, waar sal die goddelose en die sondaar verskyn? So laat dan ook die wat volgens die wil van God ly, hulle siele aan Hom as die getroue Skepper toevertrou met goeie dade.
(1 Pet. 4:16-19)

Share to: