1. EachPod

Ep.43 (05.06.24) - (Afr.) - Elke knie sal buig

Author
tiaan gildenhuys
Published
Wed 05 Jun 2024
Episode Link
None

Daarom het God Hom ook uitermate verhoog en Hom ‘n naam gegee wat bo elke naam is, sodat in die Naam van Jesus sou buig elke knie van die wat in die hemel en die wat op die aarde en die wat onder die aarde is, en elke tong sou bely dat Jesus Christus die Here is tot heerlikheid van God die Vader. 
(Fil. 2:9-11)

Share to: