1. EachPod

Ep.42 - (Afr.) - Maak die Here se dade bekend

Author
tiaan gildenhuys
Published
Sun 29 Nov 2020
Episode Link
None

Psa 105:1  Loof die HERE, roep sy Naam aan, maak onder die volke sy dade bekend. 
Psa 105:2  Sing, psalmsing tot sy eer, spreek van al sy wonders. 
Psa 105:3  Beroem julle in sy heilige Naam; laat die hart van die wat die HERE soek, bly wees. 
Psa 105:4  Vra na die HERE en sy sterkte; soek sy aangesig altyddeur. 

Share to: