1. EachPod

Ep.42 - (Afr.) - Die duiwel wil ons laat twyfel

Author
tiaan gildenhuys
Published
Sun 06 Jun 2021
Episode Link
None

Luk 4:3  Toe sê die duiwel vir Hom: As U die Seun van God is, sê vir hierdie klip dat dit brood moet word. 
Luk 4:4  Maar Jesus antwoord en sê vir hom: Daar is geskrywe: Die mens sal nie van brood alleen lewe nie, maar van elke woord van God. 

Luk 4:9  Toe bring hy Hom na Jerusalem en stel Hom op die dak van die tempel en sê vir Hom: As U die Seun van God is, werp Uself hiervandaan neer. 
Luk 4:10  Want daar is geskrywe: Hy sal sy engele bevel gee aangaande U om U te bewaar, 
Luk 4:11  en hulle sal U op die hande dra, sodat U nie miskien u voet teen ‘n klip stamp nie. 
Luk 4:12  En Jesus antwoord en sê vir hom: Daar is gesê: Jy mag die Here jou God nie versoek nie. 
Luk 4:13  En toe die duiwel elke versoeking geëindig het, het hy ‘n tyd lank van Hom gewyk. 

Share to: