1. EachPod

Ep.42 (04.06.23) - (Afr.) - Die Here ken my hart!

Author
tiaan gildenhuys
Published
Sun 04 Jun 2023
Episode Link
None

Bedrieglik is die hart bo alle dinge, ja, verdorwe is dit; wie kan dit ken? Ek, die HERE, deursoek die hart, toets die niere, om aan elkeen te gee na sy weë, volgens die vrug van sy handelinge.
(Jer. 17:9-10)

Wie op sy eie hart vertrou, hy is ‘n dwaas; maar hy wat in wysheid wandel, word gered.
(Spr. 28:26)

Skep vir my ‘n rein hart, o God, en gee opnuut in die binneste van my ‘n vaste gees.
(Ps. 51:12)

Share to: