1. EachPod

Ep.41 - (Afr.) - Is ons vergenoegd?

Author
tiaan gildenhuys
Published
Wed 02 Jun 2021
Episode Link
None

Fil 4:11 Nie dat ek dit uit gebrek sê nie, want ek het geleer om vergenoeg te wees met die omstandighede waarin ek is. 
Fil 4:12  Ek weet om verneder te word, ek weet ook om oorvloed te hê; in elke opsig en in alle dinge is ek onderrig: om versadig te word sowel as om honger te ly, om oorvloed te hê sowel as om gebrek te ly. 
Fil 4:13  Ek is tot alles in staat deur Christus wat my krag gee. 

Share to: