1. EachPod

Ep.41 (29.05.24) - (Afr.) - Is ons oop vir Heilige Gees oortuiging?

Author
tiaan gildenhuys
Published
Wed 29 May 2024
Episode Link
None

Maar Ek sê julle die waarheid: Dit is vir julle voordelig dat Ek weggaan; want as Ek nie weggaan nie, sal die Trooster nie na julle kom nie; maar as Ek weggaan, sal Ek Hom na julle stuur; en as Hy kom, sal Hy die wêreld oortuig van sonde en van geregtigheid en van oordeel: van sonde, omdat hulle in My nie glo nie; en van geregtigheid, omdat Ek na my Vader gaan en julle My nie meer sal sien nie; en van oordeel, omdat die owerste van hierdie wêreld geoordeel is. 
(Joh. 16:7-11)

Share to: