1. EachPod

Ep. 39 - (Afr.) - Wees nugter en waaksaam

Author
tiaan gildenhuys
Published
Wed 26 May 2021
Episode Link
None

1Pe 5:6  Verneder julle dan onder die kragtige hand van God, sodat Hy julle kan verhoog op die regte tyd. 
1Pe 5:7  Werp al julle bekommernis op Hom, want Hy sorg vir julle. 
1Pe 5:8  Wees nugter en waaksaam, want julle teëstander, die duiwel, loop rond soos ‘n brullende leeu, en soek wie hy kan verslind. 
1Pe 5:9  Hom moet julle teëstaan, standvastig in die geloof, omdat julle weet dat dieselfde lyding opgelê word aan julle broederskap wat in die wêreld is. 
1Pe 5:10  En mag die God van alle genade self, wat ons geroep het tot sy ewige heerlikheid in Christus Jesus, nadat ons ‘n kort tyd gely het, julle volmaak, bevestig, versterk en grondves! 
1Pe 5:11  Aan Hom die heerlikheid en die krag tot in alle ewigheid! Amen. 

Share to: