1. EachPod

Ep.39 -(Afr.) - Ons is kinders van God

Author
tiaan gildenhuys
Published
Wed 18 Nov 2020
Episode Link
None

1Jn 3:1  Kyk wat ‘n groot liefde die Vader aan ons bewys het, dat ons kinders van God genoem kan word! Om hierdie rede ken die wêreld ons nie, omdat dit Hom nie geken het nie. 
1Jn 3:2  Geliefdes, nou is ons kinders van God, en dit is nog nie geopenbaar wat ons sal wees nie; maar ons weet dat ons, as Hy verskyn, aan Hom gelyk sal wees, omdat ons Hom sal sien soos Hy is. 
1Jn 3:3  En elkeen wat hierdie hoop op Hom het, reinig homself soos Hy rein is. 

Share to: