1. EachPod

Ep.39 (24.05.23) - (Afr.) - God is met jou waar jy ookal gaan

Author
tiaan gildenhuys
Published
Wed 24 May 2023
Episode Link
None

Hierdie wetboek mag nie uit jou mond wyk nie; maar bepeins dit dag en nag, sodat jy nougeset kan handel volgens alles wat daarin geskrywe staan; want dan sal jy in jou weë voorspoedig wees, en dan sal jy met goeie gevolg handel. Het Ek jou nie beveel nie: Wees sterk en vol moed, wees nie bevrees of verskrik nie; want die HERE jou God is met jou, oral waar jy heengaan. (Jos 1:8-9)

 

Share to: