1. EachPod

Ep.38 - (Afr.) - Verloën ons ook soms vir Jesus?

Author
tiaan gildenhuys
Published
Sun 23 May 2021
Episode Link
None

Mat 26:31  Toe sê Jesus vir hulle: Julle sal almal in hierdie nag aanstoot neem aan My, want daar is geskrywe: Ek sal die herder slaan, en die skape van die kudde sal verstrooi word. 
Mat 26:32  Maar nadat Ek opgestaan het, sal Ek voor julle uit na Galiléa gaan. 
Mat 26:33  Daarop antwoord Petrus en sê vir Hom: Al sal almal ook aanstoot aan U neem, ek sal nooit aanstoot neem nie. 
Mat 26:34  Jesus sê vir hom: Voorwaar Ek sê vir jou, in hierdie nag, voordat die haan gekraai het, sal jy My drie maal verloën. 
Mat 26:35  Petrus sê vir Hom: Al moes ek ook saam met U sterwe, ek sal U nooit verloën nie! So het ook al die dissipels gesê. 

Share to: