1. EachPod

Ep.38 (19.05.24) - (Afr.) - Ons tonge moenie seën en vervloek nie...

Author
tiaan gildenhuys
Published
Sun 19 May 2024
Episode Link
None

Maar die tong kan geen mens tem nie; dit is ‘n onbedwingbare kwaad, vol dodelike gif. Daarmee loof ons God en die Vader, en daarmee vervloek ons die mense wat na die gelykenis van God gemaak is. Uit dieselfde mond kom seën en vervloeking. Dit, my broeders, behoort nie so te wees nie. ‘n Fontein laat tog nie uit dieselfde oog vars en bitter water opborrel nie? 
(Jak. 3:8-11)

Share to: