1. EachPod

Ep.37 (17.05.23) - (Afr.) - Daar is vier voorwaardes...

Author
tiaan gildenhuys
Published
Wed 17 May 2023
Episode Link
None

As Ek die hemel toesluit, dat daar geen reën is nie, of as Ek die sprinkaan beveel om die land af te eet, of as Ek pes onder my volk stuur, en my volk, oor wie my Naam uitgeroep is, hulle verootmoedig en bid en my aangesig soek en hulle bekeer van hul verkeerde weë, dan sal Ék uit die hemel hoor en hulle sonde vergewe en hulle land genees.
(2 Kron. 7:13-14)

Share to: