1. EachPod

Ep.37 (15.05.24) - (Afr.) - God se gedagtes vir ons...

Author
tiaan gildenhuys
Published
Wed 15 May 2024
Episode Link
None

Want Ék weet watter gedagtes Ek aangaande julle koester, spreek die HERE, gedagtes van vrede en nie van onheil nie, om julle ‘n hoopvolle toekoms te gee. Dan sal julle My aanroep en heengaan en tot My bid, en Ek sal na julle luister. En julle sal My soek en vind as julle na My vra met julle hele hart. 
(Jer. 29:11-13)

Share to: