1. EachPod

Ep.36 - (Afr.) - Moenie fokus op die tydelike dinge nie

Author
tiaan gildenhuys
Published
Sun 08 Nov 2020
Episode Link
None

2Co 4:16  Daarom gee ons nie moed op nie, maar al vergaan ons uiterlike mens ook, nogtans word die innerlike mens dag ná dag vernuwe. 
2Co 4:17  Want ons ligte verdrukking wat vir ‘n oomblik is, bewerk vir ons ‘n alles oortreffende ewige gewig van heerlikheid; 
2Co 4:18  omdat ons nie let op die sigbare dinge nie, maar op die onsigbare; want die sigbare dinge is tydelik, maar die onsigbare ewig. 

Share to: