1. EachPod

Ep.34 (07.05.23) - (Afr.) - Wees 'n lewende offerande aan God

Author
tiaan gildenhuys
Published
Sun 07 May 2023
Episode Link
None

Ek vermaan julle dan, broeders, by die ontferminge van God, dat julle jul liggame stel as ‘n lewende, heilige en aan God welgevallige offer dit is julle redelike godsdiens. En word nie aan hierdie wêreld gelykvormig nie, maar word verander deur die vernuwing van julle gemoed, sodat julle kan beproef wat die goeie en welgevallige en volmaakte wil van God is.
(Rom 12:1-2)

Share to: