1. EachPod

Ep.33 (01.05.24) - (Afr.) - Moet ASSEBLIEF nie jou hart verhard nie

Author
tiaan gildenhuys
Published
Wed 01 May 2024
Episode Link
None

Sorg daarvoor, broeders, dat daar nie miskien in een van julle ‘n bose en ongelowige hart is deurdat hy van die lewende God afvallig word nie. Maar vermaan mekaar elke dag so lank as dit vandag genoem word, sodat niemand van julle deur die verleiding van die sonde verhard word nie. Want ons het deelgenote van Christus geword, as ons net die begin van ons vertroue tot die einde toe onwrikbaar vashou; omdat daar gesê word: Vandag as julle sy stem hoor, verhard julle harte nie soos in die verbittering nie. 
(Heb 3:12-15)

Share to: