Luk 12:42 En die Here antwoord: Wie is dan die getroue en verstandige bestuurder wat die heer oor sy diensvolk sal aanstel om hulle rantsoen op tyd te gee?
Luk 12:43 Gelukkig is daardie dienskneg vir wie sy heer, as hy kom, só besig sal vind.
Luk 12:44 Waarlik, Ek sê vir julle, hy sal hom oor al sy besittings aanstel.
1Jn 2:15 Moenie die wêreld liefhê of die dinge wat in die wêreld is nie. As iemand die wêreld liefhet, dan is die liefde van die Vader nie in hom nie.