1. EachPod

Ep.32 (30.04.23) - (Afr.) - Jaag heiligmaking na

Author
tiaan gildenhuys
Published
Sun 30 Apr 2023
Episode Link
None

Daarom, rig die slap hande en die verlamde knieë weer op; en maak reguit paaie vir julle voete, sodat wat kreupel is, nie uit lit raak nie, maar liewer gesond gemaak word. Jaag die vrede na met almal, en die heiligmaking waarsonder niemand die Here sal sien nie; en pas op dat niemand in die genade van God veragter nie; dat geen wortel van bitterheid opskiet en onrus verwek en baie hierdeur besoedel word nie.
(Heb 12:12-15)

Share to: