Php 2:12 ... werk julle eie heil uit met vrees en bewing;
Php 2:13 want dit is God wat in julle werk om te wil sowel as om te werk na sy welbehae.
Php 2:14 Doen alles sonder murmurering en teëspraak,
Php 2:15 sodat julle onberispelik en opreg kan wees, kinders van God sonder gebrek te midde van ‘n krom en verdraaide geslag onder wie julle skyn soos ligte in die wêreld,
Php 2:16 deurdat julle die woord van die lewe vashou,...
Rom 8:14 Want almal wat deur die Gees van God gelei word, dié is kinders van God.