1. EachPod

Ep.30 (23.04.23) - (Afr.) - Vertrou op God

Author
tiaan gildenhuys
Published
Sun 23 Apr 2023
Episode Link
None

Wees my genadig, o God, want mense vertrap my; hy wat my beveg, verdruk my die hele dag. My vyande vertrap my die hele dag, want baie veg teen my in hoogmoed. Die dag as ek vrees, sal ék op U vertrou. Deur God sal ek sy woord prys; ek vertrou op God, ek vrees nie; wat kan vlees my doen? Die hele dag verdraai hulle my woorde; al hulle gedagtes is teen my, om kwaad te doen...U het my omswerwinge getel; hou my trane in u kruik; is hulle nie in u boek nie? Dan sal my vyande agteruitwyk op die dag as ek roep; dit weet ek dat God aan my kant is. Deur God sal ek die woord prys; deur die HERE sal ek die woord prys. Ek vertrou op God, ek vrees nie; wat kan ‘n mens my doen?
(Ps. 56:2-12)

Share to: