Ep.30 (21.04.24) - (Afr.) - Op ons pad na 'n Heilige God se troon...
Author
tiaan gildenhuys
Published
Sun 21 Apr 2024
Episode Link
None
Want God het ons nie tot onreinheid geroep nie, maar tot heiligmaking. Daarom, hy wat dit verwerp, verwerp nie ‘n mens nie, maar God wat ook sy Heilige Gees aan ons gegee het. (1 Thess. 4:7-8)