1. EachPod

Ep.29 - (Afr.) - Jesus sal ons nooit begewe, of verlaat nie

Author
tiaan gildenhuys
Published
Wed 14 Oct 2020
Episode Link
None

Mat 28:20  En kyk, Ek is met julle al die dae tot aan die voleinding van die wêreld. Amen. 

Heb 13:5  ...want Hy het gesê: Ek sal jou nooit begewe en jou nooit verlaat nie. 
Heb 13:6  Daarom kan ons met alle vrymoedigheid sê: Die Here is vir my ‘n Helper, en ek sal nie vrees nie; wat sal ‘n mens aan my doen? 

Share to: