1. EachPod

Ep.28 - (Afr.) - Nie deur krag of geweld

Author
tiaan gildenhuys
Published
Sun 11 Oct 2020
Episode Link
None

1Sa 2:9  Die voete van sy gunsgenote bewaar Hy, maar die goddelose mense kom om in duisternis; want ‘n mens oorwin nie deur krag nie. 
1Sa 2:10  Die wat met die HERE twis, word verpletter; oor hulle donder Hy in die hemel; die HERE oordeel die eindes van die aarde, en Hy gee sterkte aan sy koning en verhef die horing van sy gesalfde. 

Zec 4:6  Toe antwoord hy en sê vir my: Dit is die woord van die HERE aan Serubbábel, naamlik: Nie deur krag of deur geweld nie, maar deur my Gees, sê die HERE van die leërskare. 

Share to: