1. EachPod

Ep.28 (14.04.24) - (Afr.) - Wie het ons buiten die Here?

Author
tiaan gildenhuys
Published
Sun 14 Apr 2024
Episode Link
None

Niemand is heilig soos die HERE nie; ja, daar is niemand buiten U, en daar is geen rots soos onse God nie. Spreek nie voortdurend alte hoog nie, laat vermetele taal nie uit julle mond uitgaan nie; want die HERE is ‘n God van diepe kennis, en deur Hom word die dade beproef. 
(1 Sam. 2:2-3)

 

Nogtans is ek altyddeur by U; U het my regterhand gevat. U sal my lei deur u raad en my daarna in heerlikheid opneem. Wie het ek buiten U in die hemel? Buiten U begeer ek ook niks op die aarde nie. Al beswyk my vlees en my hart—God is die rots van my hart en my deel tot in ewigheid. 
(Ps. 73:23-26)

Share to: