1. EachPod

Ep.25 - (Afr.) - Jesus se familie...

Author
tiaan gildenhuys
Published
Wed 06 Apr 2022
Episode Link
None

Sy broers en sy moeder het toe gekom, en terwyl hulle buite staan, stuur hulle na Hom om Hom te roep. En ‘n skare het rondom Hom gesit. Hulle sê toe vir Hom: U moeder en u broers soek U daarbuite. En Hy antwoord hulle en sê: Wie is my moeder of my broers? En Hy kyk rond na die wat rondom Hom sit, en sê: Dáár is my moeder en my broers! Want elkeen wat die wil van God doen, dié is my broer en my suster en moeder.
(Mark 3:31-35)

En wat noem julle My: Here, Here! en doen nie wat Ek sê nie?
(Luk 6:46)

Maar baie naby jou is die woord, in jou mond en in jou hart, om dit te doen.
(Deut 30:14)

Want dit is die wil van God: julle heiligmaking;...
(1Thess 4:3)

Share to: