1. EachPod

Ep.23 (29.03.23) - (Afr.) - Slaan in moeilike tye jou oë op tot God

Author
tiaan gildenhuys
Published
Wed 29 Mar 2023
Episode Link
None

‘n Bedevaartslied. Ek slaan my oë op tot U wat in die hemel troon. Kyk, soos die oë van die knegte is op die hand van hulle heer, soos die oë van die diensmaagd is op die hand van haar meesteres—so is ons oë op die HERE onse God, totdat Hy ons genadig is. Wees ons genadig, o HERE, wees ons genadig, want meer as versadig is ons van veragting; meer as versadig is ons siel van die spot van die oormoediges, van die veragting van die trotsaards!
(Ps. 123:1-4)

Share to: