1. EachPod

Ep.22 (26.03.25) - (Afr.) - Ons is die geslag van God

Author
tiaan gildenhuys
Published
Wed 26 Mar 2025
Episode Link
None

As ons dan die geslag van God is, moet ons nie dink dat die godheid aan goud of silwer of steen, die beeldwerk van menslike kuns en uitvinding, gelyk is nie. God het dan die tye van onkunde oorgesien en verkondig nou aan al die mense oral dat hulle hul moet bekeer, omdat Hy ‘n dag bepaal het waarop Hy die wêreld in geregtigheid sal oordeel deur ‘n Man wat Hy aangestel het, en Hy het hiervan aan almal sekerheid gegee deur Hom uit die dode op te wek. 
(Hand. 17:29-31)

Share to: