1. EachPod

Ep.21 - (Afr.) - Bid vir die heiliges

Author
tiaan gildenhuys
Published
Wed 16 Sep 2020
Episode Link
None

Eph 6:17  En neem aan die helm van verlossing en die swaard van die Gees—dit is die woord van God— 
Eph 6:18  terwyl julle met alle gebed en smeking by elke geleentheid bid in die Gees, en juis daartoe waak met alle volharding en smeking vir al die heiliges 

Rom 8:26  En net so kom ook die Gees ons swakhede te hulp, want ons weet nie reg wat ons moet bid nie, maar die Gees self tree vir ons in met onuitspreeklike sugtinge. 
Rom 8:27  En Hy wat die harte deursoek, weet wat die bedoeling van die Gees is, omdat Hy ooreenkomstig die wil van God vir die heiliges intree. 

Share to: