1. EachPod

Ep.20 - (Afr.) - Jubel ewig in die Here

Author
tiaan gildenhuys
Published
Sun 20 Mar 2022
Episode Link
None

Maar laat húlle almal bly wees wat by U skuil; laat hulle vir ewig jubel, en beskut U hulle; en laat in U juig die wat u Naam liefhet. Want U seën die regverdige, o HERE, U omring hom met welbehae soos met ‘n skild.
(Ps 5:12-13)

Share to: