Ep.15 (02.03.25) - (Afr.) - Trek die mense uit die duisternis tot in die lig
Author
tiaan gildenhuys
Published
Sun 02 Mar 2025
Episode Link
None
En al die tollenaars en sondaars het die gewoonte gehad om na Hom te kom en na Hom te luister. En die Fariseërs en die skrifgeleerdes het baie gemurmureer en gesê: Hierdie man ontvang sondaars en eet saam met hulle. (Luk. 15:1-2)