1. EachPod

Ep.14 - (Afr.) - Heiligmaking in die vrees van die Here

Author
tiaan gildenhuys
Published
Sun 28 Feb 2021
Episode Link
None

2 Kor 7:1  Terwyl ons dan hierdie beloftes het, geliefdes, laat ons ons van alle besoedeling van die vlees en die gees reinig, en laat ons die heiligmaking in die vrees van God volbring. 

Psa 111:10  Resj. Die vrees van die HERE is die beginsel van die wysheid; Sin. almal wat dit beoefen, het ‘n goeie verstand. Tau. Sy lof bestaan tot in ewigheid. 

Spr 8:13 Die vrees van die HERE is om te haat wat sleg is; hoogmoed en trotsheid en ‘n slegte wandel en ‘n huigelagtige mond haat ek. 

Spr 16:6  Deur liefde en trou word die skuld versoen, en deur die vrees van die HERE wyk ‘n mens af van die kwaad. 

Share to: