1. EachPod

Ep.13 (21.02.24) - (Afr) - Doen wat God vir Kain gesê het

Author
tiaan gildenhuys
Published
Wed 21 Feb 2024
Episode Link
None

Is daar nie verheffing as jy goed doen nie? En as jy nie goed doen nie—die sonde lê en loer voor die deur, en sy begeerte is na jou; maar jy moet daaroor heers. 

(Gen.4:7)

 
Onderwerp julle dan aan God; weerstaan die duiwel, en hy sal van julle wegvlug.

(Jak. 4:7)

 

En die vrede van God, wat alle verstand te bowe gaan, sal julle harte en julle sinne bewaar in Christus Jesus.

(Fil. 4:7)

 

 

Share to: