1. EachPod

Ep.10 - (Afr.) - Twyfel

Author
tiaan gildenhuys
Published
Sun 14 Feb 2021
Episode Link
None

Luk 23:39  En een van die kwaaddoeners wat opgehang is, het Hom gesmaad en gesê: As U die Christus is, verlos Uself en ons. 
Luk 23:40  Maar die ander een antwoord en bestraf hom en sê: Vrees jy ook God nie, terwyl jy in dieselfde oordeel is? — 
Luk 23:41  ons tog regverdiglik, want ons ontvang die verdiende loon vir ons dade, maar Hy het niks verkeerds gedoen nie. 
Luk 23:42  En hy sê vir Jesus: Dink aan my, Here, wanneer U in u koninkryk kom. 
Luk 23:43  En Jesus antwoord hom: Voorwaar Ek sê vir jou, vandag sal jy saam met My in die Paradys wees. 

Share to: