1. EachPod

Ep.10 - (Afr.) - Bewaak jou hart meer as enigiets

Author
tiaan gildenhuys
Published
Sun 13 Feb 2022
Episode Link
None

Bewaak jou hart meer as alles wat bewaar moet word, want daaruit is die oorspronge van die lewe.
(Spr 4:23)

Die goeie mens bring uit die goeie skat van sy hart te voorskyn wat goed is; en die slegte mens bring uit die slegte skat van sy hart te voorskyn wat sleg is; want uit die oorvloed van die hart spreek sy mond.
(Luk 6:45)

Wie op sy eie hart vertrou, hy is ‘n dwaas; maar hy wat in wysheid wandel, word gered.
(Spr 28:26)

Bedrieglik is die hart bo alle dinge, ja, verdorwe is dit; wie kan dit ken? Ek, die HERE, deursoek die hart, toets die niere, om aan elkeen te gee na sy weë, volgens die vrug van sy handelinge.
(Jer 17:9-10)

Share to: