1. EachPod

Ep.09 - (Afr.) - Staan op en laat jou lig skyn

Author
tiaan gildenhuys
Published
Wed 10 Feb 2021
Episode Link
None

Isa 60:1  Staan op, word verlig; want jou lig kom, en die heerlikheid van die HERE gaan oor jou op. 
Isa 60:2  Want kyk, die duisternis sal die aarde oordek en donkerheid die volke; maar oor jóu sal die HERE opgaan, en sy heerlikheid sal oor jou gesien word. 
Isa 60:3  En nasies sal trek na jou lig, en konings na jou stralende opgang. 

Share to: