1. EachPod

Ep.07 (02.02.25) - (Afr.) - Wees altyd 'n voorbeeld

Author
tiaan gildenhuys
Published
Sun 02 Feb 2025
Episode Link
None

Betoon jou in alles ‘n voorbeeld van goeie werke, met onvervalstheid in die leer, waardigheid, opregtheid. Laat die woord gesond en onweerspreeklik wees, sodat die teëstanders beskaam kan word en niks slegs kan hê om van julle te sê nie. 
(Tit. 2:7-8)

Share to: