1. EachPod

Ep.04 - (Afr.) - Die Seun sal julle waarlik vrymaak

Author
tiaan gildenhuys
Published
Sun 24 Jan 2021
Episode Link
None

Joh 8:31  En Jesus sê vir die Jode wat in Hom geglo het: As julle in my woord bly, is julle waarlik my dissipels. 
Joh 8:32  En julle sal die waarheid ken, en die waarheid sal julle vrymaak... 
Joh 8:36  As die Seun julle dan vrygemaak het, sal julle waarlik vry wees. 

Joh 14:6  Jesus antwoord hom: Ek is die weg en die waarheid en die lewe; niemand kom na die Vader behalwe deur My nie. 

Joh 1:1  In die begin was die Woord, en die Woord was by God, en die Woord was God. 

Share to: