1. EachPod

Ep.02 (2021) - (Afr.) - God beplan wonderlike dinge vir ons

Author
tiaan gildenhuys
Published
Sun 17 Jan 2021
Episode Link
None

1Co 2:9  maar soos geskrywe is: Wat die oog nie gesien en die oor nie gehoor en in die hart van ‘n mens nie opgekom het nie, wat God berei het vir die wat Hom liefhet. 
1Co 2:10  Maar God het dit aan ons deur sy Gees geopenbaar, want die Gees ondersoek alle dinge, ook die dieptes van God. 
1Co 2:11  Want wie van die mense weet wat in ‘n mens is, behalwe die gees van die mens wat in hom is? So weet ook niemand wat in God is nie, behalwe die Gees van God. 

Share to: