Ep.02 (15.01.25) - (Afr.) - Die hele wêreld lê in die mag van die bose
Author
tiaan gildenhuys
Published
Wed 15 Jan 2025
Episode Link
None
Ons weet dat elkeen wat uit God gebore is, nie sondig nie; maar hy wat uit God gebore is, bewaar homself, en die Bose het geen vat op hom nie. Ons weet dat ons uit God is en die hele wêreld in die mag van die Bose lê. (1 Joh. 5:18-19)