1. EachPod

Ep.01 (2021) - (Afr.) - Jesus kom gou!

Author
tiaan gildenhuys
Published
Wed 13 Jan 2021
Episode Link
None

Rev 22:12  En kyk, Ek kom gou, en my loon is by My, om elkeen te vergeld soos sy werk sal wees. 
Rev 22:13  Ek is die Alfa en die Oméga, die begin en die einde, die eerste en die laaste. 
Rev 22:14  Salig is die wat sy gebooie doen, sodat hulle reg kan hê op die boom van die lewe en ingaan deur die poorte in die stad. 

Share to: