1. EachPod

Ep.01 (10.01.24) - (Afr.) - Besonderse Christene

Author
tiaan gildenhuys
Published
Wed 10 Jan 2024
Episode Link
None

Want as julle liefhet die wat vir julle liefhet, watter loon het julle? Doen die tollenaars nie ook dieselfde nie? En as julle net jul broeders groet, wat besonders doen julle dan? Doen die tollenaars nie ook so nie? Wees julle dan volmaak soos julle Vader in die hemele volmaak is. (Matt. 5:46-48)

Share to: